Inentingsprogram vir kalwers bepaal jou kudde se gesondheid


Doeltreffende kuddegesondheid begin met die ontwikkeling van ‘n inentingsprogram vir kalwers.

Dr. Danie Odendaal van Veearts Netwerk gee raad hieroor.

Izak Hofmeyr hoor by Willem Barnard van Wilbar Brahmane waarom hy met dié ras boer.

Dr. Caryn Shacklock van Afrivet veruidelik hoe ‘n wurm by varke, epilepsie by mense kan veroorsaak.