Intelligente lewe elders?; Chinese vuurpyl; klank van Ingenuity
Wat is die kans dat intelligente lewe op eksoplanete gevind kan word? Dit is een van die vrae wat ‘n luisteraar aan die Sterre en Planete-span gevra het.
Willie Koorts gesels ook oor die Chinese Longmarch 5B vuurpyl wat naby die Maldives in die see gestort het. (Lees meer: https://www.space.com/chinese-rocket-booster-long-march-5b-space-junk-crash)

Die Longmarch 5B het baie gou ná lansering na die aarde teruggeval en naby die Maldives in die see gestort.
En die span praat oor die klank van die rotors van Ingenuity op Mars.
Luister hier na die klank van die helikopter-rotors: