Is aardverwarming feit of foefie?


  1. Is die bohaai oor aardverwarming nie ‘n blote bangmaakstorie nie?
  2. Wat is die oorsprong van harde modderballe met ‘n gat in die middel wat by Thabazimbi gevind is?
  3. Hoe identifiseer ‘n mens ‘n padda met ‘n vreemde kwaakgeluid wat sy verskyning in ‘n tuin in Johannesburg gemaak het?Wetenskaplikes beantwoord dié 3 vrae in Hoe verklaar jy dit?

Luister ook
https://www.rsgplus.org/natuur/atoomhorlosies-fobies-en-klimaatsveranderings/

https://www.rsgplus.org/natuur/atoomhorlosies-fobies-en-klimaatsveranderings/

https://www.rsgplus.org/natuur/die-klank-van-n-ysbank-in-antarktika/