Is auroras voorspelbaar?


Aurora Borealis

Wat is ‘n aurora? ‘n Luisteraar, Samuel de Beer, het uit die noorde van Kanada uit die provinsie Nunavut, ‘n vraag gestel oor die voorspelbaarheid van auroras. Waar hy woon, binne die poolsirkel, is auroras redelik algemeen. Kobus Olckers praat auroras en waaruit hulle bestaan.

Daar is ook ‘n gesprek oor magnetisme.

Dit lyk of die Voyager-tuie wat ver in die diepruim is, se masjiene afgeskakel gaan word. Willie Koorts het meer inligting oor hierdie merkwaardige tuie.

Dié gesprekke was in Sterre en Planete te hoor.

Aurora Borealis vanaf Ysland

Aurora Borealis

Aurora Borealis (Foto: Daniel Tran)

Aurora Borealis

Aurora Borealis

Aurora australis

Aurora Australis

Aurora australis

Lees en luister ook:

https://www.rsgplus.org/programme/sterre-en-planete/en-toe-sien-ek-die-1e-keer-die-noorderligte/

https://www.rsgplus.org/kuns/fotografie/deur-die-oog-van-n-wenner-fotograaf/

https://www.rsgplus.org/natuur/25374/

https://www.rsgplus.org/aktueel/wetenswaardig/aurora-borealis/