Is dit moontlik om ‘n aanstormende asteroïede te deflekteer?


Die teenwoordigheid van asteroïedes in ons hemelruim laat mense dikwels wonder en selfs kommer uitspreek. Wat gebeur wanneer ‘n groot asteroïede die aarde tref? Jim Adams praat oor ‘n projek wat pas van stapel laat loop is om ‘n bepaalde asteroïede te deflekteer. Dis ‘n eksperiment om vas te stel of so ‘n hemelliggaam wel effe van koers af gestoot kan word.

Daar is ook inligting oor die Parker-satelliet wat navorsing by die son doen, en wat twee rekords opgestel het.