Is jou kind dalk ‘n kuberboelie?


Johan van Lill praat met twee onderwyskenners oor kuberboelie in skole. Sy gaste is Leandie Brasdler en advokaat Phyllis Vorster. Hoe erg is die probleem, veral in Suid-Afrika se skole? Watter tipe aktiwiteite kan gesien word as kuberboelie?