Is kunsmatige versoeters veilig? Home Gesondheid Gepubliseer op 07/09/2023. 07/09/2023 Is kunsmatige versoeters veilig? Hoe werk hulle? Kan die liggaam dit verteer? Is alle kunsmatige versoeters dieselfde? Dieetundige Renee Neethling praat oor kunsmatige versoeters.