Dryf ons maan weg? Die wêreld se grootste kamera is gereed


Is die maan besig om van die Aarde af weg te dryf?

‘n Reuse kamera wat opnames van die hele ruimte moet maak, is bekendgestel.

Dis is die grootste digitale kamera wat nog gebou is. Dit weeg drie ton en het ‘n resolusie van 3200 megapixels.

Die kamera sal meer as 20 miljard galaksies kan opspoor en afneem.

Yslik groot

Die ingeneurs wat betrokke was by die bou van die reuse kamera

L1 Lens of the camera polished and coated with a broadband antireflective coating by Safran-Reosc.

Lees meer oor die reuse kamera:

https://www.newscientist.com/article/mg25634101-000-astronomers-have-unveiled-the-worlds-largest-digital-camera/

https://www.alux.com/largest-digital-camera-world/

https://www.popularmechanics.com/space/telescopes/a33970709/largest-digital-camera/

Luister hier na die volledige program: