Vakbondleiers en betogerskade


Is vakbondleiers aanspreeklik vir skade wat hulle lede tydens betogings aanrig?

As jy geld van ‘n ryloper aanvaar, kom dit nie daarop neer dat jy ‘n ongelisensieerde taxi teen vergoeding bedryf nie?

Wie erf as iemand wat in gemeenskap van goed getroud is, sonder ‘n testament sterf?

En het jy geweet die bose Ma Baker het regtig geleef?