Ja, dis goed om jou kleuter vroeg méér tale te leer


Anthea Fredericks praat met Brand van Dyk, wie se remediërende leesagtergrond oor 25 jaar strek, oor voorskoolse kinders se breinstimulasie en die vroeë ontwikkeling van leesvaardighede. Goeie leesvaardigheid is van die belangrike boustene vir suksesvolle akademiese en persoonlike ontwikkeling.