Ja, jou werkgewer kan jou verplig om Covid-vaksien te neem


Kan jou werkgewer jou verplig om teen Covid-19 ingeënt te word?

Is jy aanspreeklik as jy inwoners van ‘n aftreeoord dokter toe neem, en hulle word beseer in ‘n botsing?

Igna Klynsmith bespreek ook die regulering van begrafnispolisse, die berekening van kapitaalwinsbelasting, en hoe emigrasie jou Suid-Afrikaanse paspoort raak.