Ja, vroue is beter regspraktisyns as mans


Igna Klynsmith praat oor vroue as regspraktisyns in Suid-Afrika, en deel statistiek oor hulle prestasies.

Hy praat ook oor wetgewing wat verband hou met veiligheidskameras wat by private wonings geïnstaleer word, en jou bure wat hierdie kameras verwyder wil hê.

Spesialisgas dr. Llewelyn Curlewis praat oor die belangrikheid van getuies in hofsake.