Jig en erektiele disfunksie; kortisooninpuitings vir artritis


Wat het jig met erektiele disfunksie te doen? Hoeveel kortisoon-inspuitings in ‘n gewrig kan mens kry vir die behandeling van osteo-artritis? Hoe lank kan mens biologiese middels gebruik en wat kos dit? Prof. Helmuth Reuter beantwoord hierdie en ander luisteraarsvrae oor artritis-tipe siektes.