Jongste oor klimaatsverandering


Professor Stephanie Midgeley is verbonde aan die Departement Hortologie aan die Universiteit Stellenbosch en dien ook as navorser en wetenskaplike vir klimaatsverandering en risikobestuur by die Wes-Kaapse Departement Landbou. Dr. Ilse Trautmann is adjunkdirekteurgeneraal landbounavorsing en regulatoriese dienste by dieselfde Departement.

Hulle is pas terug van ‘n feitesending na Amerika. Ons vind uit wat hulle internasionale klimaatsbestuureweknieë by hulle geleer het.