Geen herinnering word vereis om jou skuld te betaal nie


Igna Klynsmith bespreek die konsep geregtigheid.

Verder bespreek hy ook ‘n saak oor die verdeling van pensioen by ‘n egskeiding, en beantwoord ‘n vraag oor verantwoordelikheid vir skuld: moet jy herinner word dat jy jou skuld moet betaal?