Kan belastingbetalers munisipale dienste oorneem?


Igna Klynsmith bespreek ‘n hofsaak waarin belastingbetalers aansoek gedoen het om munisipale dienste oor te neem.

Hy beantwoord ook luisteraars se vrae oor

  • of ‘n agterstallige huurder wat haar werk as gevolg van Covid-19 verloor het, uitgesit kan word;
  • hoe ‘n mens van ‘n trustbegunstigde “ontslae kan raak,” en
  • wanneer ‘n motoris se bloed getrek kan word vir die toets van alkohol.