Kan boer sy fonteinwater bottel?


Igna Klynsmith bespreek die volgende regskwessies met Ian Wessels:

  • die vereistes vir ‘n boer om fonteinwater op sy plaas te bottel en te verkoop;
  • Wetgewing oor diskriminasie teen gestremdes en outistiese kinders;
  • ‘n Appèlhofuitspraak oor die reg op toegang tot inligting wat deur die Reserwebank gehou word;
  • en praktiese raad oor begunstigdebenoemings van pensioen- en polisvoordele

https://www.rsgplus.org/rsg-radio/programme/regsake/dwelmhandel-is-dit-poging-tot-moord/