Kan geteelde leeus selfversorgend raak? Home Landbou Gepubliseer op 19/04/2023. Die teel van leeus bly ‘n omstrede onderwerp. Dr. Paul Booyens het ‘n studie gedoen om te bepaal of dié leeus sal kan aanpas en selfversorgend raak in ‘n ekstensiewe stelsel soos ‘n wildreservaat.