Is haainette nodig of oorbodig?


  • Is die feit dat die haainette aan die KwaZulu-Natalse kus onlangs tydens die sardientjie-loop verwyder moes word, nie ‘n aanduiding dat die nette oorbodig is nie?
  • Is daar ‘n plaasvervanger vir naftaleen om vismotte mee te verdryf?
  • Hoe kan ‘n mens die koste van ‘n boorgat vooraf bepaal?
  • En kan ‘n kat ‘n skerpioen dood blaas?

Kundiges beantwoord hierdie vrae in Hoe verklaar jy dit?