Hoe verklaar jy dit?
TagHoeveel water in oseane, en grond bo seevlak?
Hoeveel volume van grond bo seevlak is daar, en hoeveel water in die oseane? Kan die een die ander opvul?
Is dit waar dat paddas kan v…
Is molkrieke gevaarlik?
‘n Molkriek is die mol van die insekwêreld, maar is hulle gevaarlik?
Toe jou ouma gesê het jy het VUILBLOED, wat het sy bedoel?
Hoe…
Maak ‘n waaier jou werklik koel?
Hoe weet voëls wat hulle wil eet, en nie? Of is dit MOET eet, of nie?
Maak ‘n waaier mens werklik koel, of beweeg dit eintlik net die …
Hoe beland die Afrika-padda in die VSA?
Mag jy die voëls in jou tuin voer? Veroorsaak dit afhanklikheid? Watter kossoorte is veilig en watter is ongesond vir die voëls?
…
Is daar ‘n verskil tussen kakkerlakke en kokkerotte?
Ons ken almal dié kakkerlak (cockroach)
Is daar ‘n verskil tussen kakkerlakke en kokkerotte?
Wat gebeur tydens wolkbestuiwing? Het…
Is ‘n Rooi Roman giftig?
Rooi Roman
Is ‘n Rooi Roman giftig?
Hoekom kom die “marsupialis” in die springbok se wetenskaplike naam Antidorcas marsupialis voo…
Slegs klein deel van son-energie bereik aarde
Watter persentasie van die totale energie wat die son uitstraal, bereik die aarde?
Hoe is dit moontlik dat twee spesies uit verskillen…
Kan gevriesde soutwater jou yskas langer koel hou met beurtkrag?
Wat is die effek van elektrolietinhoud op die latente hitte van water? Met ander woorde, kan gevriesde soutwater jou yskas langer koel ho…
Smokkelaars stroop nou ook ons akkedis-bevolking
Die gepantserde Armadillo akkedis loop deur onder stropers
Is daar so iets soos grys oë? Hoekom word blou oë nie net deur genetika be…
Drink slange en likkewane melk uit koeie se spene?
Is die kontrei-mite waar dat slange en selfs likkewane melk uit koeie se spene drink?
Wat is hitte?
Hoekom kry sekere mense bosluis…
Hoe word die ouderdom van die aarde gemeet?
Hoekom, maak nie saak wat jy eet nie, grom jou maag in die kerk?
Hoekom is daar spesifiek so baie blomme een keer per jaar in Namakwal…
Meer oor: Muskiete in die Karoo, middel-akkedisse en kraaie
Hoekom is daar meer muskiete in die Karoo, waar dit droog is, as in die natter Oos-Kaap?
Ons leer leer oor die middel-akkedis en kraai…
Hoe kan waterstof as ‘n kragbron gebruik word?
Hoe kan waterstof as ‘n kragbron gebruik word?
Hoe slaap olifante?
Ons dissekteer die goggas in jou swembad.
Was dinosourusse warmbloedig of koudbloedig?
Hoekom is die naakte mol naak? Was dinosourusse warmbloedig of koudbloedig, en hoe weet ons wat die antwoord is?
Hoe word weerligballe gevorm?
Prof. Le Fras Mouton, ’n herpeteloog, verduidelik hoe slange nog ‘n moontlike dodelike byt kan toedien nadat die kop afgekap is.
Hoe w…
Meer oor mierleeus, naaldekokers, slange en klimaat
Wat is die verskil tussen mierleeus en naaldekokers?
Hoe verskil slange en wurms?
Wat is die feite van klimaatsverandering?
Is insekmiddels gevaarlik vir die mens?
Watter uitwerking het insekmiddels op die mens?
Hoe verklaar jy dit dat die Indiese Huiskraai ook hier in Suid-Afrika voorkom? En, waa…
Meer oor goue kruipmolle en mooi motte
Die goue kruipmol het ‘n dik, gladde pels.
Die foto van die mooi mot wat ‘n luisteraar gestuur het. Luister in die program wat die k…
Is suikerbekkies goeie ouers?
Ons leer van suikerbekkies se ouerskapstyl, springkane en springkaanplae.
Is links regs, of is regs dalk links?
Vlieglarwes in mens en dier se weefsel is grillerig, maar waar
Ons leer meer oor ‘n vorm van parasitisme, waar mens en vertibraatdiere se weefsel en organe spesifiek deur vlieglarwes beset word.
On…
Wat is lawwe sout?
Regstreeks vanaf die Woordfees in Stellenbosch: Lise Swart gesels met prof. Hendrik Geyer oor lawwe sout, met medikus dr. Heinz Mödler oo…
Suikerbekkies; Mensgemaakte damme; Vreemde goggas
Ons leer meer oor
-
‘n Suikerbekkie
suikerbekkies se voeding van hulle kuikens,
- mensgemaakte damme se uitwerking op die eff…
Hoekom brand ‘n rissie jou mond so lank?
Rissies
Ons hoor hoe diere en voëls hulleself dokter met medikasie uit die natuur,
of duiwe wat in ‘n hok rondvlieg minder weeg as…
Hoe werk geitjies se pote en tone?
Die huisgeitjie
Hoe werk geitjies se voete en tone?
Watter insekte speel almal ‘n rol in die produksie van heuning?
Wat is ‘n m…