Kan SA se kanola-oeste aanhou groei?


Kanolalanderye naby Tulbagh

Die plaaslike kanolabedryf het in terme van hektare en oeste noemenswaardige groei getoon, maar kan die bedryf binnekort ‘n plato bereik? Johan Pyper van Southern Oil praat oor ‘n paar bestuursfoute wat hulle in die veld teëkom.

Goeie nuus vir Droughtmastertelers in Suid-Afrika. Dié beesras is amptelik as Droughtmaster SA geregistreer, en ons hoor by Stompie Olivier wat die proses behels.

Ons praat met Laurence Allem oor Mielieboere Bonsmaras en wat hulle met hul 35ste produksieveiling beplan.