Keer verspreiding van veesiektes só


Veesiektes versprei makliker met die aankoop van nuwe diere. Daarom is die toepassing van biosekuriteitsmaatreëls baie belangrik. Dr. Louis Boag van Elanco Dieregesondheid het raad hieroor.

Volgens Pieter Craven van Syngenta Seeds het koringprodusente veral gesukkel met uitloopskade tydens die abnormale nat toestande. Hy het ‘n paar aanbevelings vir die volgende seisoen.

Prof. Charlie Reinhardt gee raad oor die beheer van die onkruid, Palmer amarant, wat in veral die Potchefstroomomgewing skade aanrig.