Kommer oor gesondheid van bome in SA


Die gesondheid van bome is net so belangrik by voedselproduksie as die gesondheid van plante. Boomsiektes neem toe, en volgens prof. Mike Wingfield van die Universiteit van Pretoria is dit ‘n saak van kommer. Dr. Louis Boag van Elanco Dieregesondheid vertel watter uitwerking reën op opgietmiddels het. Somergraanprodusente staar ‘n paar uitdagings in die gesig met nat toestande. Luan van der Walt praat oor produksietoestande.