Kompas: Damprook onder die loep Home RSG Radio Kompas Gepubliseer op 31/12/2024. Damprook is iets wat toeneem onder leerders in Suid-Afrika. Barrie Ferreira doen ondersoek na damprook onder jongmense, en praat met ‘n pulmonoloog om te verstaan wat die gesondheidsimplikasies daarvan is.