Kopieregwetgewing kort veranderings; Watergebruiksregte; SLAPP-verweer nou moontlik


Igna Klynsmith bespreek ‘n hofuitspraak oor

 

  • bepalings van kopieregwetgewing wat verander moet word;
  • ‘n appèlhofuitspraak oor die oordrag van watergebruiksregte
  • en ‘n regsontwikkeling wat voortaan dalk die sogenaamde SLAPP-verweer (strategiese litigasie teen openbare deelname) in Suid-Afrika moontlik kan maak.