Kroonstad se lesse kan jou dorp help


Die bekende brug by Kroonstad

Kroonstad is onlangs bekroon as die Kwêla se Dorp van die Jaar nadat ’n groep sakemanne en ander dorpenaars in 2018 besluit het om self in te spring en die dorp se verval om te keer. André van Pletzen, stigterslid van Kroonstad Ignite & Revive, vertel hoe hulle te werk gegaan het en gee raad vir ander dorpe.

Luister hier na die volledige program:

Besoek die volgende web- en facebook-blasye vir meer inligting:
https://igniteandrevive.co.za/

https://web.facebook.com/igniteandrevive/?_rdc=1&_rdr

So lyk die strate en sypaadjies nou

Kimberley, Hartebeespoort en Brits is enkele van die dorpe wat reeds begin het om in Kroonstad se spore te volg.

https://web.facebook.com/groups/835633306495357/?_rdc=1&_rdr

 

Luister ook:

Kroonstad is aangewys as Kwêla se Dorp van die Jaar. Die Stigterslid van Ignite and Revive, André van Pletzen, vertel van dié prestasie en watter inisiatiewe daar is om die dorp te verbeter.

 

Luister ook:

My mooi dorp: Jy hét baie magte