Kwarantyn en kontakopsporing moet end


Ons kry duidelikheid oor die Ministeriële Advieskomitee oor Covid-19 se aanbeveling dat kwarantyn en kontakopsporing opgeskort moet word.

Oudpresident Jacob Zuma se appèlaansoek teen die skrapping van sy mediese parool word môre aangehoor.

Die Mathjabeng munisipaliteit se burgermeester beloof dat watertoevoer na die munisipaliteit môre herstel sal wees.

Nog reën word vir groot dele van die land voorspel.

Die Oppiwater Kunstefees gaan voort in weerwil van MSC Cruises se opskorting van vaarte.

Die coronaviruspandemie kniehalter die jaarlikse Kaapse Klopse Karnaval.