Kyk ek na ‘n ster of ‘n planeet?


Sondag 19 November 2017

Daar is heelwat mense wat in die aand na die sterre kyk, en dan wonder “kyk ek na ‘n ster of is dit ‘n planeet?” Die span verduidelik hoe jy na die naghemel moet kyk. Daar is ook meer duidelikheid oor die somerkonstellasies en winterkonstellasies. Dit wil ook voorkom asof die eeu van die pendeltuie nog nie verby is die. Die VSA het pas ‘n toets suksesvol voltooi vir die volgende generasie tuie wat werk in die ruimte moet doen.

Sterre en Planete is nou ook in boekvorm beskikbaar. Lees meer.