Kyk na rare konjunksie van Jupiter en Saturnus op 21 Des


Só gaan die twee planete al nader aan mekaar beweeg.

Baassterrekyker Lafras Smit gesels saam oor die konjunksie van Jupiter en Saturnus wat op 21 Desember sy maksimum bereik.

Willie Koorts praat oor ‘n bielie van ‘n digitale kamera wat gebou word om in ‘n teleskoop te pas. Hy verduidelik ook hoe die CCD-beginsel werk wat in so ‘n kamera gebruik word.

Sterre en planete

Die konjunksie tussen Jupiter en Saturnus op 21 Desember trek baie aandag. Die span praat oor hierdie gebeurtenis wat elke paar honderd jaar plaasvind.
Lees meer oor die konjunksie:
https://www.businessinsider.co.za/christmas-star-astronomy-jupiter-saturn-great-conjunction-2020-12

Jupiter en Saturnus beweeg al nader aan mekaar.

Excited to see the Rare Christmas Star? We got the Scoop for Viewing in SA

Kobus Olckers gesels oor die rol wat die Arecibo-teleskoop gespeel het om die Soho-sonsatelliet weer terug in sy baan te kry nadat die reaksiewiele per ongeluk afgeskakel is.

En Lafras Smit vertel wat in die hemelruim te sien is in Desember.

Sterre en planete