Laat uitkeerpolis aan jou sedeer


Wat behels ‘n nuwe ombud vir banke?

Watter raad is daar vir ‘n vrou wie se eks-man gesê het die opbrengs op sy uitkeerpolis gaan steeds na haar toe.

Hofsake wat bespreek word, is een oor grondeise op Hilton College se perseel; hoe R120-miljoen van belastingbetalers se geld deur ‘n staatsdepartement verkwis is; en een oor wanneer die vertoon van die ou landsvlag op haatspraak neerkom.

Igna Klynsmith bespreek wyd uiteenlopende regsvrae en hofsake met Ian Wessels.