Die verkoop van ‘n dier op ‘n veiling is makliker gesê as gedaan. Die Suid-Afrikaanse Federasie vir Lewendehawe-afslaers sien toe dat die afslaer, koper en verkoper aan sekere wetgewing voldoen. Johan Vosser verduidelik wat dit behels.
Ons praat met Christo Pienaar van die Suid-Afrikaanse Nasionale Wynskouvereniging oor aanlyn-wynverkope.
Weersake is tans ‘n gewilde besprekingspunt want somergraanaanplantings is nou krities. Johan van den Berg vertel wat produsente te wagte kan wees.