Landbou: natuurlike seleksie of teelbeleid?


Wat is die beste – natuurlike seleksie of ‘n spesifieke teelbeleid? Dis ‘n gereelde debat onder telers. Schalk Greyling van SA Stamboek het die antwoord. Hy praat nie net met veetelers nie, maar ook met perde-, wild- en hondetelers.

Dr. Chris van Dijk van die Melkprodusente-organisasie was een van die sprekers by ‘n virtuele ekspo vir veeartse. Hy het oor volhoubare waterrentmeesterskap in die suiwelbedryf gesels. Ons het hom hieroor uitgevra.

Woensdag: 04:30 – 05:00

RSG Landbou met Lise Roberts