Landbou: SA het nou genetiese databasis van snuitkewerspesies


Suid-Afrika se eerste genetiese databasis van breësnuit-kalanderspesies is saamgestel. Dié genetiese biblioteek is tot voordeel van landboukonsultante, wat nou op ‘n molekulêre vlak die eiers, larwes en papies van verskillende snuitkewerspesies sal kan uitken.

André Lesch van Lesch Working Dogs op Graaff-Reinet het by die Karoo Winterwolfees aan ons verduidelik watter honde vir opleiding geskik is, en wat die opleiding behels.