Lees dié vóór jy ‘n skeidingspakket of vroeë aftrede oorweeg


Wat is die grootste foute wat mense maak in die proses om ‘n skeidingspakket te aanvaar aldan nie?

Ryk van Niekerk praat met Ronald King van PSG oor wat jou te doen staan wanneer jou werkgewer jou vroeë aftrede aanbied.