Luister na kort stories deur Ilne Fourie


Kortom 14 Mei 2024

Ilne Fourie lees een van haar ongepubliseerde werke, DIE STORIE VAN SOMME, voor.

 

Kortom 7 Mei 2024

Die bekroonde dramaturg en aktrise, Ilne Fourie, lees haar storie, MY NEFIE ALFIE, voor. Sy skets die plattelandse mense kostelik, maar ook in absurde situasies. Dalk herken jy jouself!