Maak seep en kerse van ou kook-olie
Dr. Angelique Blankenberg en dr. Rehana Malgas-Enus van die Departement Chemie en Polimeerwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch, verduidelik hoe seep gemaak kan word uit gebruikte kookolie.
Maak wasgoedseep en kerse van ou kookolie
Donderdag 19 April 2018
Donderdag 19 April 2018
Dr. Angelique Blankenberg en dr. Rehana Malgas-Enus van die Departement Chemie en Polimeerwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch, verduidelik hoe kerse en wasgoedseep gemaak kan word uit gebruikte kookolie.