Madonsela: Fluitjieblasers moet beter beskerm word


Die heropening van die benoemingsproses vir kandidate vir die komende verkiesing is wettig. Ons kry reaksie op dié uitspraak van die Konstitusionele Hof.

Die voormalige Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, sê daar is te veel gapings in die wet wat verhoed dat fluitjieblasers beskerming geniet.

Die ANC sê hy sal voor die verkiesing ‘n burgermeesterskandidaat vir Johannesburg bekendmaak.