Mag jou kind van sport uitgesluit word weens agterstallige skoolgeld?


Igna Klynsmith bespreek die volgende regsvrae:

  • Is die gemeenskaplike boedel gebonde as die een gade alleen borg teken?
  • Wanneer kan iemand met Downsindroom ‘n geldige testament verkry?
  • Is ‘n skool geregtig om ‘n leerder, wie se skoolgeld agterstallig is, uit te sluit van skoolaktiwiteite?
  • Wat kan ek doen as skuldeisers my pla vir rekeninge wat ek nie verskuldig is nie?
  • Igna gesels ook oor onregmatige mededinging in die handelswêreld.