Meer heuning met korwe van beton


Hoor hoe ‘n innoverende Gautengse byeboer, Louis van Zyl met sy betonkorf-innovasie sy heuningproduksie verhoog en ander boere inspireer met sy planne. Die redakteur van die webblad Food for Mzanzi Dawn Noemdoe verduidelik waarom Suid-Afrikaners gretig is om deel te neem aan die landbou-narratief en wat hulle webblad se doelstellings is.

Volledige Lys

Die werkerbye gaan haal nektar en bring dit na die korf om heuning te maak. Die werkerbye werk hul letterlik dood. Hulle vlieg hul vlerkies stukkend. Teen die tyd wat hulle op die grond na nektar soek, is hulle vlerke al baie uitgerafel.