Meer oor die grondboontjieprodukte wat van die rakke verwyder is weens hoë aflatoksien-vlakke


Dr. Lindy Rose, seniordosent by die departement plantpatologie by Universiteit Stellenbosch, praat oor die grondboontjie-produkte wat onlangs van winkelrakke verwyder is weens hoë vlakke van aflaktoksien wat daarin gevind is.

Dr. Debora van der Merwe van die departement voedselwetenskap by US vertel van ’n nuwe produk van aartappelmelk, Kapoki, wat deur studente ontwikkel is.

The Pebbles Project wat maatskaplike dienste aan kinders in landelike gebiede lewer, het onlangs die Soap for Hope-inisiatief begin.

Swamme op kos kan mense en troeteldiere se lewers aantas