Met ‘n ruimtebrug van planeet tot ruimte pleks van ‘n vuurpyl?


Een van die uitdagings deur die eeue heen was om in ruimte te kom. Vuurpyle is deesdae die aangewese manier, maar het jy al van ‘n ruimtebrug gehoor? Lees meer oor die ruimtebrug.

Is die sogenaamde koriolisverskynsel waar? Daarvolgens word geglo dat badwater in die noordelike halfrond anders uitvloei as in die suidelike halfrond.