‘n Termiet is nie ‘n vlieënde mier nie!


Oggend op RSG: Donderdag 27 Julie 2017

Termiete se kleure wissel van roomgeel tot donkerbruin. Hulle naaste familielid is nie die mier nie, maar die kakkerlak!

Jacqui January het meer gaan leer oor hierdie insekte by dr. Francois Durand van die Department Dierkunde aan die Univisiteit van Johannesburg.

Droëhout termiet

Conehead termiet

Termiet soldaat

 

 

Die rangorde en struktuur in die Dampwood termiet se nes.