Migrasiepatrone; evolusie en hartklop


Swaels

Ons vind meer uit oor

die wonder van die migrasiepatrone van verskeie diere.

Ons hoor of die manlike en vroulike geslagte verskillende evolusiepaaie geneem het.

En in ons kitsvraag verklaar ons hoekom jou hart aanhou met klop.