Misdade gedy in ons gebiedswaters


Misdade soos smokkelary, mensehandel, geldwassery en vis stropery gedy in ons gebiedswaters; Ons praat met hierna met twee kenners oor die probleme aan ons kus, en waarom die Vloot dit nie kan stop nie; en Wetenskaplikes waarsku dat ‘n tweede opswaai in Covid-19 gevalle die volgende paar weke in Suid-Afrika kan voorkom…