As jy vir vroutjie ‘n motorfiets belowe het, moet jy koop


Is ‘n man gebonde aan sy belofte om vir sy vrou ‘n motorfiets te koop?

Is kredietwetgewing van toepassing op skikkingsooreenkomste?

Wanneer moet albei gades getroud in gemeenskap van goed, kontrakte onderteken?

Igna Klynsmith bespreek ook hofsake oor gewapende betogers, en dispute tussen deeltiteleienaars en hulle beheerliggame.