Moet jy jou kleuter na die begrafnis van ‘n geliefde neem?


Die dood en verlies is onvermydelik en dis iets waarmee die meeste van ons vertroud is.

Maar hoe praat ek met my voorskoolse kind oor die onderwerp? Sielkundige Fiona Doman-Olivier kuier in die Groeipyne ateljee om ons vrae te beantwoord.