Moet ‘n oupa onderhoud betaal vir sy buite-egtelike kleinkind?


In Regsake op RSG is ‘n handvol relevante kwessies bespreek wat baie luisteraars raak.

Maandag 17 Junie 2019

Igna Kynsmith praat met Ian Wessels oor
– die onlangse bevinding van die MRK dat sekere uitlatings van Julius Malema nie haatspraak was nie.
– Hy bespreek ook ‘n hofsaak oor botsings tussen iemand se geloof en sy werksure,
– en beantwoord twee vrae oor buite-egtelike kinders. Wanneer kan die ma die kind se van verander sonder die pa se toestemming, en wanneer is ‘n oupa verantwoordelik vir die onderhoud van sy seun se kind by sy meisie?

Maandag 10 Junie 2019

Igna Klynsmith bespreek
– ‘n wetswysiging oor ouerskapverlof vir mans,
– asook ‘n paar uiteenlopende hofsake oor spoedbeperkings binne deeltitelkomplekse;
– ouers se wangedrag by skolesport;
– minimumvonnisse vir bedrog, en
– lasterlike opmerkings.
– Hy beantwoord ook ‘n luisteraar se vraag oor wanneer ‘n trust eindig.