Moet pa steeds vir kind se droogmaak-studies betaal?


  1. Moet ‘n pa steeds betaal vir sy seun se universiteitsfooie nadat hy slegs drie vakke in twee jaar kon slaag?
  2. Wat behels ‘n nuwe wetsontwerp oor die Padongelukkefonds?
  3. Hoe kan ‘n man sy ouma se aandeel in ‘n huis, wat hulle saam besit, teen minder as markwaarde koop?
  4. Is ‘n afskrif goed genoeg as ek my huis se titelakte verloor het?

Igna Klynsmith en Ian Wessels bespreek dié regsvrae van luisteraars.