Motorhandelaar moet koper se geld teruggee


Nuwe karre te koop.

Igna Klynsmith gesels oor die

  • dokumentasie wat nodig is om wildsvleis te vervoer;
  • hofsake wat ‘n motorhandelaar beveel het om ‘n verbruiker se geld wat sy vir ‘n nuwe motor betaal het, terug te gee;
  • die tersydestelling van die Seriti-kommissie se bevindings;
  • en ‘n man wat tronk toe gestuur is omdat hy sy ek wederregtelik van sy mediese fonds verwyder het.