Mozzarellakaas van waterbuffels


Daar is goeie nuus oor die beheer van bek-en-klouseer. Só sê spesialisveearts dr. Shaun Morris. Hy was een van die sprekers by die onlangse RuVasa-kongres.

Hoe kan boere ‘n beter premie by ‘n voerkraal of abattoir vir karkasse beding? Elrie Botha van Cavalier gee raad.

Lise Roberts meer gaan uitvind oor mozzarellakaas wat met buffelmelk gemaak word. Tino Delle Donne van Zandam Kaas vertel ook van hulle waterbuffelkudde.